Kuier in Bybelland COVERLR front

R110.00

CARIKE, GHOEMPIE EN GHOEGHOE KUIER IN BYBELLAND Buy

SKU: 9781920593704. Category: .

Product Description

 

Vir meer as ‘n dekade reeds deel Carike Keuzenkamp en haar geliefde karaktertjies, Ghoeghoe and Ghoempie, waardevolle
lewenslesse met Suid-Afrikaanse kinders; vermaak sy hulle en wys hulle terselfdertyd dat die lewe bedoel is om vol pret en
geluk te wees.
In haar nuutste boek, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland, deel sy van haar gunsteling Bybelstories. Getrou aan
haar strewe om geloof in die daaglikse lewe van toepassing te maak, word elke Bybelstorie vergesel van ‘n moderne verhaaltjie
waarin Ghoeghoe en Ghoempie kinders op ‘n praktiese manier wys hoe om hulle geloof uit te leef.
‘n Bonus is die gratis CD waarop sy die Bybelstories voorlees, met drie liedjies uit haar gouestatus-CD, Carike, Ghoempie &
Ghoeghoe kuier in Bybelland.

 Look Inside

 

Look inside

Additional Information

Illustrator

Annette van Zyl

Publication Date

October-11

Format

Padded Hardcover

Number Of Pages

32

Size

210mm X 210mm

Language

Afrikaans

Target Market

children 4 -6