R449.00

Buy

SKU: 9781920592684. Categories: , .

Product Description

Unieke Afrikaanse Studiebybel vir Kinders

Maak Bybellees ’n opwindende avontuur!

Die Skattejag Bybel vorm ’n brug tussen Prentebybels en Volteks Bybels.

  • Gebruik die baie toeganklike teks van die 1983 Afrikaanse Vertaling.
  • Vorm ‘n brug tussen Bybelstorieboeke en die volteks-Bybel.
  • Verduidelik belangrike Bybelse temas en verse aan kinders.
  • Help kinders om God en die Bybel te verstaan volgens hul
  • leer- en vergelykende stadiums.
  • Voed liggaam, siel en gees.
  • Maak Bybellees ‘n opwindende avontuur.
  • Rig kinders in die regte rigting op hul geestelike reis.
  • ‘n Goeie bron vir ouers en onderwysers.

Additional Information

Publication Date

Oct 2017

Format

hardcover

Number Of Pages

1744

Size

139mm X 220mm

Language

Afrikaans

Target Market

Children

Translation

1983 Afrikaanse Vertaling